Meer inligting

Ons stigterslede & geskiedenis

Bristow Bonsmara's

Bristow Bonsmaras is close to the origin of the breed. "The Bristow herd contains the best of the Bonsmara blood lines. The quality, confirmation, growth potential, milk production as well as eventual weight and temperament of this herd will impress potential buyers. These cattle represent the desired ideal. They are the product of a breeders creative urge and the fruit of years of pain staking selection and the breeders capability." - Prof. Jan Bonsma 1973.



Wenberg Boerdery

Wenberg Boerdery is gesetel in Polokwane en is 'n uitvloeisel vanuit legendes se kuddes soos Roy Barragwanath en Chris Wentzel wat baanbrekers was in die ras. Wenberg se teel doelwitte sluit in beste bloedlyne en alle beeste word op harde veld toestande geteel.



Ander lede



Soutpansberg Bonsmaras

Soutpansberg Bonsmara is in 2009 geregistreer nadat ons fokus sedert 2006 van Afrikaner / Simmentalers verskuif het na die Bonsmara ras. Die plaas Spitskop, waar Soutpansberg Bonsmara ontstaan het, is reg langs die Mara Navorsingsentrum geleë en deel ‘n grensdraad. Hierdie area is bekend as een van die strafste gebiede vir siektes soos Hartwater, Asiatiese- en Afrika Rooiwater en Galsiekte.

Ons het reeds vanaf 2011 deel geneem aan gesamentlike produksieveilings as lid van Tussen-i-Berge Bonsmara en ons eerste eie bulveiling is in September 2015 op die plaas De Ruigte aangebied met groot sukses..



Mockford Farms, Polokwane

Mockford Farms .